Ek is ‘n traveler, ‘n rockstar, en ‘n ingenieur as ek kans kry. Ek hou van girls, gadgets en guitars, en nie noodwendig in daardie volgorde nie.
As my kop vol raak, dan vat ek die langpad.

Ek lag maar moeilik , maar het vanaand gekraai van die lag vir jou stories.
Ek vind aanklank daarin.
Groete en dankie
Grobbie